Kruis4-7’s

Ons kategesegroep vir Graad 4-7’s kom weer Sondae in die koffiekroeg bymekaar net na die oggenddiens 10:00-11:00 – dis ons Kruis4-7’s  (Kruisvuur7’s).  Sit jou masker op en kom!

Sien julle Sondag!